Filippense, Kolossense, Efesiërs, Filemon, Timoteus, Titus
In ‘n vorige rondte het ons Paulus se twee eskatologiese briewe gelees aan die gemeente in Tessalonika en sy vier leerstellige briewe aan die gemeentes in Galasië, Korinte en Rome.
Ons lees van 12 Januarie 2012 af Paulus se vier briewe wat hy uit die gevangenis in Rome skrywe aan die gemeentes in Filippi, Kolosse (ook bedoel vir Laodisea) en Efese, sowel as aan Filemon, en sluit af met sy drie pastorale briewe aan Timoteus en Titus.
Om die huidige kursus se bydraes per e-pos te ontvang:
- Registreer by hierdie blog.
- Jy sal outomaties die bydraes elke weeksdag ontvang.
- Lewer kommentaar – so leer ons almal by mekaar.
Hier verskyn al die bydraes:
-
Paulus se gevangeniskap – en pastorale briewe – Bybelskool vanaf 12 Januarie 2012
In ‘n vorige rondte het ons Paulus se twee eskatologieseLees meer...
-
Handelinge 16:6-40 – Die kerk in Europa begin met die bekering van ’n vrou
Ons begin ons leeswerk van Paulus se laaste 7 brieweLees meer...
-
Filippense 1:1-11 – Laat julle liefde in onderskeiding toeneem
Let op dat Timoteus ook as skrywer aangedui word inLees meer...
-
Filippense 1:12-2:4 – Wees eensgesind na buite en na binne
Dit tref my dat Paulus hulle adelphoi noem, die voorkeurLees meer...
-
Filippense 2:5-30 – Jesus se selfontlediging inspireer ons as ligdraers in die wêreld
Hierdie is die hart van die boodskap van Paulus aanLees meer...
-
Filippense 3:1-4:1 – Om Christus Jesus te ken, oortref alles in waarde
Die oplossing vir konflik met mense wat anders dink asLees meer...
-
Filippense 4:2-23 – Om saam in die Here te wees, bid en leef
Paulus vervolg sy visie vir die gemeente deur hulle dieLees meer...
-
Grondteksbedrog?
Die week in Die Burger was daar twee briewe watLees meer...
-
Kolossense 1:1-14 – Om God te ken en vir Hom te lewe
Kolossense Die gemeente van Kolosse is waarskynlik nie deur PaulusLees meer...
-
Kolossense 1:15-23 – Jesus die Here van die Skepping en die Herskepping
Let op die digterlike taal van vers 15-20 wat ditLees meer...
-
Kolossense 1:24-2:5 – om met God se energie te bedien
Paulus praat hier nie net van vervolging nie. In dieLees meer...
-
Kolossense 2:6-23 – Geloof en gedrag word op Jesus as Here gebou
Hier kom ons nou by die hart van die boodskapLees meer...
-
Kolossense 3:1-4:1 – Leef as nuwe mense
Paulus maak nou ‘n laaste fundamentele uitspraak oor hulle verbintenisLees meer...
-
Kolossense 4:2-18 – Fokus op volhardende gebed en wyse woorde
Paulus fokus op twee laaste belangrike goed: Volhardende gebed virLees meer...
-
Handelinge 18:18-19:40 – God doen wonderbaarlike dinge in Efese
Efesiërs Paulus skryf sy brief aan die gemeente in EfeseLees meer...
-
Handelinge 20:17-38 – Om te gee, maak ‘n mens gelukkiger as om te ontvang
Paulus kom terug na Efese na sy reis na Masedonië,Lees meer...
-
Efesiërs 1:1-23 – God seën ons om alles in almal te vervul
Onthou om eers tot rus te kom en self dieLees meer...
-
Efesiërs 2:1-22 – God woon in die gemeenskap van gelowiges
Uit die gesprek en gebed van hoofstuk 1 trek PaulusLees meer...
-
Efesiërs 3:1-21 – God vervul ons met krag, geloof, liefde, insig, ervaring en Sy volheid
In hoofstuk 2 het ons drie van Paulus se vierLees meer...
-
Efesiërs 4:1-16 – Om saam in alle opsigte te groei na Christus toe
RUS Raak bewus van jou diepste behoeftes. Gee dit inLees meer...
-
Efesiërs 4:17-5:20 – Die Heilige Gees vervul ons om heilig en in liefde te leef
Paulus beweeg nou van die beskrywing van hoe die kerkLees meer...
-
Efesiërs 5:21-6:9 – Ander se belange word eerste gestel in die huwelik, gesin en werkplek
Paulus vervolg om oor die lewenstyl te gesels wat inLees meer...
-
Efesiërs 6:10-24 – Soek julle krag in die Here en in sy groot mag
Paulus sluit sy brief af met ‘n fokus op watLees meer...
-
1 en 2 Timoteus
Die 2 briewe aan Timoteus, sowel as die brief aanLees meer...
-
1 Timoteus 1:1-20 – ‘n Lewe in geloof wat pas by die gesonde leer
Let op hoe doelgerig Paulus hierdie brief skrywe. In hierdieLees meer...
-
1 Timoteus 2:1-15 – ‘n Lewe in gebed deur mans en vrouens
Waar Paulus nou raad vir Timoteus gegee het oor hoeLees meer...
-
1 Timoteus 3:1-13 – Ouderlinge en diakens van karakter
Na Paulus nou die plek van gebed in die gemeenteLees meer...
-
1 Timoteus 3:14-4:16 – Die gemeente as draer en beskermer van die waarheid
Draers en beskermers van die waarheid – 3:14-16 Dit isLees meer...
-
1 Timoteus 5:1-25 – Om met oorleg mekaar te onderskraag
Paulus vervolg om vir Timoteus spesifieke werkswyse uit te spelLees meer...
-
1 Timoteus 6:1-21 – Rykdom in God is die enigste belegging wat sal hou
Waar Paulus in hoofstuk 5 oor Timoteus se bediening INLees meer...
-
Titus
Paulus skryf waarskynlik hierdie brief aan Titus op dieselfde tydstipLees meer...
-
Titus 1:1-16 – Gesonde geloof
Twee perspektiewe sal jou help om dié brief se boodskapLees meer...
-
Titus 2:1-15 – Gesonde leer
Paulus begin die hoofstuk met die klem op die gesondeLees meer...
-
Filemon – Versoening tussen werkgewers en werknemers
Paulus skryf hierdie persoonlike brief (weereens saam met Timoteus) aanLees meer ...
Vorige reekse
Daar is nou reeds 9 reekse wat jy op jou eie tempo kan deurwerk. Kleingroepe kan dit gebruik om Bybelboeke een vir een deur te werk. Almal is welkom om vrae te vra, en ek sal so gou as wat ek kan daarop antwoord.


February 20, 2012 (9:49) Filemon – Versoening tussen werkgewers en werknemers Vandag het die brief aan Filemon my iets oor my benadering tot ander kom leer. Ons is so geneig o...
February 15, 2012 (11:18) 1 Timoteus 3:1-13 – Ouderlinge en diakens van karakter Daar is nie eenvoudige antwoorde daarop nie. Die een wat vir my die meeste sin maak, is om die o...
February 15, 2012 (9:23) 1 Timoteus 3:1-13 – Ouderlinge en diakens van karakter Ek weet die ultimate antwoord kom by die Goddelikheid uit. Maar meer aards, deur wie?
February 15, 2012 (2:54) 1 Timoteus 3:1-13 – Ouderlinge en diakens van karakter Ten minste het ons in Timoteus dus 'n standaard waarmee ons kan werk. Die Here soek natuurlik oo...
February 15, 2012 (11:29) 1 Timoteus 3:1-13 – Ouderlinge en diakens van karakter Asseblief! Hierdie is persoonlike ervaring en iets wat n algemene siening iswas waarheen ek ook a...