Galasiërs, Romeine en Rut
In hierdie reeks lees ons die twee briewe van Paulus aan die Galasiërs en Romeine, sowel as die boek Rut in die Ou Testament. Enigiemand is baie welkom om in te skakel. Registrasie en inskakeling is gratis. Registreer aan die regterkant by Registrasie / TEKEN IN. Onthou ook om kommentaar te lewer of jou vrae te vra. Ek antwoord graag.
Begin jou leeswerk hier:
Al die bydraes oor Galasiërs
Hier is die volledige lys van 11 bydraes oor die brief aan die Galasiërs:
- Aan die Galasiërs
- Die hart van die Christelike geloof
- Vryspraak, verbondsgemeenskap en vryheid
- Lees, Luister, Leef
- Paulus en sy briewe
- Leesplan
- Galasiërs 1-2 – om met vertroue, verwagting en volharding te leef
- Galasiërs 3:1-4:20 – Dié wat glo, is kinders van Abraham
- Galasiërs 4:21-5:12 – geloof wat deur dade tot liefde oorgaan
- Galasiërs 5:13-6:17 – dra die vrug van die Gees in die gemeenskap van gelowiges
- Die wet in die 3 Formuliere van Eenheid
- Die brief aan die Romeine
- Romeine 1 – God spreek mense vry enkel en alleen omdat hulle glo
- Die wet in die 3 Formuliere van Eenheid
- Romeine 2 – Die innerlike lewe lei na goeddoen eerder as die wetsvoorskrifte
- Romeine 3 – God gee vryspraak sonder onderskeid aan elkeen wat glo
- Romeine 4 – Die genade van geloof
- Beoefen vandag Lectio Divina
- Romeine 5 – Vryspraak lei tot vrede en vrye toegang
- Romeine 6 – Om vir God te lewe en nie vir die sonde nie
- Romeine 7 – Die Gees is die agent van verandering, nie die wet nie
- Romeine 8:1-17 – Die Gees getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is
- Romeine 8:18-39 – As God vir ons is, wie kan teen ons wees
- Romeine 9-11 – Die Jode se volle getal sal gelowig word
- Romeine 12 – Ons het ’n paar kopskuiwe nodig
- Romeine 13 – Julle moet mekaar liefhê
- Romeine 14 – Aanvaarding eerder as argumente
- Romeine 15-16 – Aanvaar mekaar soos Christus julle aanvaar het
- Rut 1:1-5 – Inleiding
- Rut 1:6-22 – U volk is my volk
- Rut 2 – God bewys sy trou aan lewendes en dooies
- Rut 3 – God werk deur Naomi se strategie
- Rut 4 – God gee ‘n wonderlike uitkoms
Kommentaar |
| Hierdie 3 bydraes oor Galasiërs het die meeste kommentaar uitgelok: |
Al die bydraes oor Romeine
Hier is die volledige lys van 16 bydraes oor die brief aan die Romeine:
Romeine
Al die bydraes oor Rut
Hier is die volledige lys van 5 bydraes oor die brief aan die Rut:
Rut
Ander reekse
Jy kan ook enigeen van die vorige Bybelskool reekse op jou eie tyd deurwerk:


Comments (4)
[...] en 2 SamuelMarkus1 en 2 Konings1 en 2 Tessalonisense en 1 en 2 KorintiërsTessalonisenseKorintiërsGalasiërs, Romeine en RutGalasiërsRomeineRutJesajaJohannesLukas en HandelingeLukasHandelingeInligtingNuus oor die [...]
Hallo Chris. Mag ek maar die materiaal in ons gemeente aanbied as Bybelskool? Ons het net een maal per maand ‘n Bybelskool en ek moet dan die bydraes saamgroepeer. Ons is ‘n diep plattelandse gemeentetjie. Groete en baie baie dankie vir die materiaal wat uitstekend is! Kobus
Hi Kobus
Jy is baie welkom om die stof te gebruik. Laat weet ons hoe dit gaan, en jy en jou gemeentelede is altyd welkom om bydraes te maak of vrae te vra.
Groete, Chris
[...] en Galasiërs, Romeine en Rut (http://www.bybelskool.com/galasiers-romeine-en-rut/) [...]