Huidige Bybelskool reeks op die Internet

Print Friendly
Ons lees die Psalms (1-41) in die vierde kwartaal 2011.  Dit begin 13 Oktober.
Daar is nou reeds 8 reekse wat jy op jou eie tempo kan deurwerk.  Kleingroepe kan dit gebruik om Bybelboeke een vir een deur te werk.  Almal is welkom om vrae te vra, en ek sal so gou as wat ek kan daarop antwoord.
Om die huidige kursus se bydraes per e-pos te ontvang:
  • Registreer by hierdie blog.
  • Jy sal outomaties die bydraes elke weeksdag ontvang.
  • Lewer kommentaar – so leer ons almal by mekaar.

Hier is die lys van Bybelboeke van vorige reekse wat jy ook kan deurwerk:

Comments (7)

  • 20/04/2011 at 00:13 |

    [...] 'msgMoreResults': 'More Results', 'msgNoResults': 'No results found'}).placeholder(); }); TuisJohannesHuidige BybelskoolVorige kursusse1 en 2 SamuelMarkus1 en 2 Konings1 en 2 Tessalonisense en 1 en 2 [...]

  • Chris van Wyk
    07/02/2011 at 08:23 |

    Alfonso se artikel is eintlik ‘n moet-lees vir ons Bybelskool. Ek het ‘n paar van sy insigte ingewerk in my eie inleiding, maar daar is natuurlik baie meer in sy artikel.

  • alwyn
    07/02/2011 at 08:07 |
  • Chris van Wyk
    31/01/2011 at 10:34 |

    Ek het die webtuiste opgegradeer om ‘n beter drukstuk van die onderskeie bydraes te gee. By enige bydrae kan jy nou “Druk bydrae hier” klik en in die ruimte wat dan oopmaak, presies bepaal hoe die drukstuk gaan lyk. Vir die tegniese gebruikers: dit is die Print Friendly plugin van Taylor Norrish by http://www.printfriendly.com/ . Uitstekende werk!

  • Carien Kruger
    31/01/2011 at 10:04 |

    Ons Bybelstudiegroep begin vanaand met Jesaja. As ek hierdie goed ‘print frienly’ druk, verloor ek die opskrifte by elke dag se studie. Is dit moontlik om dit reg te stel asb?

  • [...] Bybelskool.com (www.bybelskool.com)fokus in die eerste kwartaal vanaf 20 Januarie 2011 op die boek Jesaja (http://www.bybelskool.com/huidige-bybelskool/). [...]

  • 20/01/2011 at 09:44 |

    [...] 'Search Results', 'msgMoreResults': 'More Results', 'msgNoResults': 'No results found'}); }); JesajaHuidige BybelskoolVorige kursusse1 en 2 SamuelMarkus1 en 2 Konings1 en 2 Tessalonisense en 1 en 2 [...]

Leave a comment

NG Kerk Somerstrand

  • Psalm 93 - Hemelvaart
    Inleiding Hemelvaart is die fees van Jesus se “troonbestyging”. Ons bely vandag dat dieselfde Jesus wat op aarde gelewe het, aan die kruis gesterf en op die derde dag uit die dood opgestaan het, nou “aan die regterhand van God die Vader” is en dus saam met die Vader regeer oor die ganse skepping. Ek wil vandag dus iets sê oor God se koninkryk, oor die feit d […]
  • Berei jou kind voor vir Nagmaal
    Laat die dokument (2.3MB) met riglyne om jou kind voor te berei vir Nagmaal, hier af.  […]

Read feed

Communitas

  • Verder geluister: 1 Johannes 5:9-13
    Sewende Sondag na PaseDie fokus op die ewige lewe en spesifiek v12 se aanname naamlik wie die Seun het, het die ewige lewe en wie die Seun nie het nie, het nie die ewige lewe nie, sal nie na almal wat na ons preke luister ewe maklik kom nie.Daar is elke Saterdag in Die By ‘n onderhoud met ‘n bekende persoon. Dieselfde reeks vrae word aan almal gevra, waarvan […]
  • Verder geluister: Psalm 93
    Vir baie lank was Hemelvaart die Kerklike fees wat die minste aandag getrek het.  ‘n Groot rede hiervoor is ons ongemak met  die hemel en die bo-natuurlike wyse waarop Jesus opgevaar het na die hemel. Vir ons modern lewensingesteldheid is hier ‘n hele aantal dinge wat ons nie kan verklaar nie, en daarom vind ons dit moeilik om daaroor te praat met mekaar. Da […]

Read feed