WEEK 9 – Jesaja 62-66

Written by Chris van Wyk on 16/03/2011. Posted in Jesaja

Print Friendly

Ons lees die laaste 5 hoofstukke van Jesaja, voordat ons in die laaste week gaan kyk na die wyse waarop Jesaja in die Nuwe Testament aangehaal word.

Donderdag 15 Maart Jesaja 62
Vrydag 16 Maart Jesaja 63
Maandag 17 Maart Jesaja 64
Dinsdag 18 Maart Jesaja 65
Woensdag 19 Maart Jesaja 66

Tags:

Trackback from your site.

Comments (3)

  • Willem Hatting
    22/03/2011 at 11:07 |

    Dis n wonderlike voorreg om op internet deel te kan wees van die bybelskool.Dr. Chris, baie dankie vir jou daaglikse e-pos kommentare wat ons elke dag so stiptelik ontvang.Prys die Here dat hy via hierdie kanaal vir ons die voorreg gee om hierdie geloofsreis saam met julle te kan mee maak.
    Ek sal dit baie waardeer indien u vir my so gou as moontlik kan laat weet oor die volgende bybelboek wat u gaan behandel, sodat ons dit vroegtydig in ons gemeente/s kan bekend stel.
    (Vryheid NG Moedergemeente asook NG Vryheid Suid-Oos)
    Groete, Willem Hatting

Leave a comment

NG Kerk Somerstrand

  • Psalm 93 - Hemelvaart
    Inleiding Hemelvaart is die fees van Jesus se “troonbestyging”. Ons bely vandag dat dieselfde Jesus wat op aarde gelewe het, aan die kruis gesterf en op die derde dag uit die dood opgestaan het, nou “aan die regterhand van God die Vader” is en dus saam met die Vader regeer oor die ganse skepping. Ek wil vandag dus iets sê oor God se koninkryk, oor die feit d […]
  • Berei jou kind voor vir Nagmaal
    Laat die dokument (2.3MB) met riglyne om jou kind voor te berei vir Nagmaal, hier af.  […]

Read feed

Communitas

  • Verder geluister: 1 Johannes 5:9-13
    Sewende Sondag na PaseDie fokus op die ewige lewe en spesifiek v12 se aanname naamlik wie die Seun het, het die ewige lewe en wie die Seun nie het nie, het nie die ewige lewe nie, sal nie na almal wat na ons preke luister ewe maklik kom nie.Daar is elke Saterdag in Die By ‘n onderhoud met ‘n bekende persoon. Dieselfde reeks vrae word aan almal gevra, waarvan […]
  • Verder geluister: Psalm 93
    Vir baie lank was Hemelvaart die Kerklike fees wat die minste aandag getrek het.  ‘n Groot rede hiervoor is ons ongemak met  die hemel en die bo-natuurlike wyse waarop Jesus opgevaar het na die hemel. Vir ons modern lewensingesteldheid is hier ‘n hele aantal dinge wat ons nie kan verklaar nie, en daarom vind ons dit moeilik om daaroor te praat met mekaar. Da […]

Read feed