WEEK 5: Johannes 18:1-21:25
In hierdie laaste week van besig wees met die evangelie van Johannes gaan ons 4 hoofstukke lees en die 5de dag ’n terugblik gee op die samehang van die evangelie.
Hoofstuk 18-20 is die verhaal van:
- Jesus se inhegtenisneming en verhoor,
- sy kruisiging,
- sy opstanding en
- sy verskyning aan sy dissipels.
Hoofstuk 21 sluit die evangelie af met die herstel van Petrus se verhouding met Jesus.
Tags: Johannes
Trackback from your site.


April 30, 2012 (10:15) Prediker 11:7-12:8 – Leer met God leef in jou jong dae Pragtige boodskap vir oud en jonk! Leef!! ...Het God lief en doen wat jy wil (Augustinus)
April 26, 2012 (12:50) Prediker 9:13-10:15 – Wysheid is broos en breekbaar Gesels gisteraand met die groep in Somerstrand oor Jakobus 3 se visie oor wysheid: "13 Is daar...
April 24, 2012 (5:25) Prediker 6:10-7:29 – Die soeke na selfverwesentliking Hi Chris, Dis vir my so wonderlik dat God ons soekend geskep het, na `n godheid, Homself. As on...
April 24, 2012 (9:30) Prediker 8:1-17 – Die voordeel en frustrasie van wysheid Chris, gedurende die nag van pyn dwaal my gees in tussen slaap+ beswyming dan verskyn jou naam ...
April 23, 2012 (12:59) Prediker 6:10-7:29 – Die soeke na selfverwesentliking Ek is bly! Rethie en die span van Klema en Somerstrand mag maar, nê!