Konings
Lees 1 en 2 Konings deur
Jy kan hier saam met my die boeke van 1 en 2 Konings in jou stiltetyd deurlees.
- Ek het 34 bydraes geskryf wat jou kan begelei in jou eie leeswerk.
- My bydraes is opgedeel in dagstukkies wat oor 6 weke versprei is en wat jy agtereenvolgens kan lees.
- Ek nooi jou ook uit om kommentaar te lewer en vrae te vra onder aan enigeen van die dagstukkies. Ek sal graag daarop antwoord.
- Jy kan ook ‘n groep in jou gemeente bymekaar kry wat deur die stof werk en weekliks bymekaar kom om daaroor na te dink.
- Leraars of leiers kan my ook E-pos om die stof in die vorm van ‘n Bybelskool aan te bied.
Om in te skakel:
- Registreer by hierdie blog in die ruimte aan die regterkant: Registrasie/ TEKEN IN.
- Onthou om telkens in te teken by die blad – dan kan jy kommentaar lewer sonder om al jou detail weer in te vul.
Begin jou leeswerk hier:
Leesplan
Hier is die volledige lys van 34 bydraes oor 1 en 2 Konings. Soos jy dit lees, sal die skakels na 'n pers kleur verander, sodat jy kan boekhou watter jy al gelees het. Onthou om kommentaar te lewer (Leave a Reply) as iets jou tref, of 'n vraag te vra as jy oor iets wonder:
- WEEK 1: Bybelskool oor 1 en 2 Konings
- Van die dood van Dawid tot die val van sy koninkryk
- Indeling van 1 en 2 Konings – leesplan
- 1 Konings 1-2 – Salomo word koning te midde van groot intriges
- 1 Konings 3-4 – Salomo kry 'n luisterryke hart van die Here
- 1 Konings 5-7 – Salomo bou die tempel in vervulling van die belofte aan Dawid
- 1 Konings 8-9 – Die tempel 'n huis van gebed
- 1 Konings 10-11 – Die Here is lief vir Salomo, maar hy is lief vir perde en vroue
- Salomo – ‘n oorsig van sy lewe
- WEEK 2: 1 Konings 12 – Die magswellus van Rehabeam skeur die ryk … deur die beskikking van die Here
- 1 Konings 13 – 'n Man van God se gehoorsaamheid word getoets … en God se geloofwaardigheid
- 1 Konings 14 – God is nie onverbiddelik nie
- 1 Konings 15:1-31 – Die Here help dié wat met hulle hele hart op Hom vertrou
- 1 Konings 15:33-16:20 – Onbetroubare eiesinnige leiers
- WEEK 3: 1 Konings 16:21 – 18:46 – Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking
- 1 Konings 19 – God ly nooit aan uitbranding nie!
- 1 Konings 20 – Die Here bewys Homself aan Agab, sonder effek
- 1 Konings 21 – Die Here handhaaf geregtigheid
- 1 Konings 22 – 2 Konings 1 – Die Here bepaal die gang van sake
- WEEK 4: 2 Konings 2-3 – Die Here is in beheer
- 2 Konings 4-5 – God help gewone mense sowel as vernames
- 2 Konings 6-7 – God kan met alles vertrou word
- 2 Konings 8 – God bly getrou aan sy beloftes
- 2 Konings 9-10 – God soek volledige gehoorsaamheid, en niks minder nie
- WEEK 5: 2 Konings 11-12 – Platteland en stad verenig weer voor die Here in Juda
- 2 Konings 13 – Die Here se genade seëvier telkens oor sy oordeel
- 2 Konings 14 – God se genade word steeds weerstaan in die Noord-ryk
- 2 Konings 15 – Die boodskap is duidelik: die konings faal die Here
- 2 Konings 16-17 – Hulle het agter afgode aangeloop wat niks is nie en so het hulle self niks geword
- WEEK 6: 2 Konings 18-20 – God luister waar sy eer in gedrang kom
- 2 Konings 21 – Genadetyd raak kort vir Jerusalem
- 2 Konings 22 – Die Bybel moet geleef word in die teenwoordigheid van die Here
- 2 Konings 23 – Die Woord is ‘n gemeenskapsboek
- 2 Konings 24-25 – Die Here wou dit nie vergewe nie
- 2 Konings 24-25 – Die Here wou dit nie vergewe nie (2 comments)
- 2 Konings 16-17 – Hulle het agter afgode aangeloop wat niks is nie en so het hulle self niks geword (1 comments)
- 1 Konings 22 – 2 Konings 1 – Die Here bepaal die gang van sake (1 comments)
- 1 Konings 21 – Die Here handhaaf geregtigheid (4 comments)
- 1 Konings 13 – 'n Man van God se gehoorsaamheid word getoets … en God se geloofwaardigheid (2 comments)
- 1 Konings 10-11 – Die Here is lief vir Salomo, maar hy is lief vir perde en vroue (2 comments)
- 1 Konings 8-9 – Die tempel 'n huis van gebed (5 comments)
- 1 Konings 1-2 – Salomo word koning te midde van groot intriges (2 comments)
- WEEK 1: Bybelskool oor 1 en 2 Konings (1 comments)
Kommentaar op hierdie bydraes
Hierdie 9 bydraes oor 1 en 2 Konings het die meeste kommentaar uitgelok:


Comments (3)