Lukas en Handelinge

Print Friendly

Bydraes oor Lukas en Handelinge

Hier is al die bydraes oor die evangelie van Lukas (tweede lysie) en Handelinge (eerste lysie).  Dit is ingedeel in 10 weke met 5 bydraes vir elke week.  Aan die onderkant van die bydraes is daar telkens skakels na die vorige en die volgende bydrae.  Klik op die eerste skakel en werk dan agtereenvolgens deur die bydraes.
Onthou ook om kommentaar te lewer of jou vrae te vra.  Jy kan dit doen aan die onderkant van enige bydrae deur op comments te klik.  Ek antwoord graag.
Die laaste aantal bydraes is ‘n inleiding op die evangelie van Lukas en Handelinge. Dit sal vir jou ‘n goeie agtergrond gee vir jou leeswerk.

Handelinge

Lukas

Lukas-Handelinge

Ander Bybelskool kursusse

Jy kan ook enigeen van die ander Bybelskool kursusse op jou eie tyd deurwerk:

Comments (2)

Leave a comment

NG Kerk Somerstrand

  • Fil 2:12-18 Onberispelike Lewenswandel
    Een van die uitstaande kenmerke van die fliek Babe, is die klein varkie se geweldige begeerte om die regte ding te doen. Hy is altyd gereed om te doen wat nodig is. As die gans hom vra om die wekker te gaan haal in die baas se kamer, gaan Babe sonder skroom in, al beteken dit dat hy in ‘n groot gemors beland toe hulle die verf omskop en die hele kamer bemors […]
  • Eerste Kwartaal 2012
    […]

Read feed

Communitas

  • Missionale Safari
    Kyk gerus na Jurgens Hendriks se vertelling van die verhaal van 2010 se Missional Safari in Zimbebwe en Namibie op You Tube missional safari […]
  • Verder Geluister: 2 Kon 2: 1-12
    19 Februarie 2012 ~ Sondag van die verheerliking ~ 2 Kon 2: 1-12 Ek is beïndruk met die Preekstudies (Leesrooster) se hantering van hierdie teksgedeelte. Dis ‘n  voorreg om so ‘n preekhulp te hê. Na my oordeel moet ‘n mens 2 Kon 2 tot ten minste vers 14 lees, en beslis Markus 9:2-9 daarmee saam. Mense sonder Bybelkennis gaan nie die verband tussen die twee g […]

Read feed