Markus
Lees die Markus evangelie in vergelyking met die ander evangelies
Jy kan hier saam met my die Markus evangelie in jou stiltetyd deurlees en dit telkens vergelyk met die stof in die ander evangelies.
- Ek het 53 bydraes geskryf wat jou kan begelei in jou eie leeswerk.
- My bydraes is opgedeel in dagstukkies wat oor 7 weke versprei is en wat jy agtereenvolgens kan lees.
- Ek nooi jou ook uit om kommentaar te lewer en vrae te vra onder aan enigeen van die dagstukkies. Ek sal graag daarop antwoord.
- Jy kan ook ‘n groep in jou gemeente bymekaar kry wat deur die stof werk en weekliks bymekaar kom om daaroor na te dink.
- Leraars of leiers kan my ook E-pos om die stof in die vorm van ‘n Bybelskool aan te bied.
Om in te skakel:
- Registreer by hierdie blog in die ruimte aan die regterkant: Registrasie/ TEKEN IN.
- Onthou om telkens in te teken by die blad – dan kan jy kommentaar lewer sonder om al jou detail weer in te vul.
- E-pos my vir ‘n Excel file wat die perikope van Markus in een kolom lys, met die ander evangelies se ooreenstemmende dele daar langsaan in kolomme. Die ekstra stof in die ander evangelies word ook in dieselfde Excel file gelys, vir in geval jy dit ook wil bestudeer.
Begin jou leeswerk hier:
Hier is die volledige lys van 53 bydraes oor die evangelie van Markus. Soos jy dit lees, sal die skakels na 'n pers kleur verander, sodat jy kan boekhou watter jy al gelees het. Onthou om kommentaar te lewer (Leave a Reply) as iets jou tref, of 'n vraag te vra as jy oor iets wonder:
- WEEK 1: Inleiding op die evangelie van Markus
- Die vier evangelies se unieke Jesus-portrette
- Die drie Sinoptiese evangelies
- Die boodskap van Markus
- Markus in vergelyking met die ander evangelies
- Bybelstudie metodiek
- Luistersiklus
- Lectio Divina
- WEEK 2: Markus 1:1-3:6 – Proloog en Deel 1: Bekendstelling
- Markus 1:1 – Jesus as God-mens vervul die OT beloftes
- Markus 1:1-8 – Die hart van die evangelie is opgesluit in Jesus Christus
- Markus 1:9-20 – om deur Christus geroep te wees, is om 'n dissipel te wees
- Markus 1:21-31 – Dit is 'n nuwe leer, en dit kom met gesag! Hy gebied selfs die bose geeste, en hulle gehoorsaam hom.
- Markus 1:32-39 – Die bediening draai om God, nie om die vrugte daarvan nie
- Markus 1:40-45 – "Ek wil. Word gesond."
- Markus 2:1-12 – geloof word in gedrag uitgedruk
- Markus 2:13-17 – dié wat siek is, het 'n dokter nodig
- Markus 2:18-3:6 – Jesus se bevrydende bediening wek wrede weerstand van die leiers
- WEEK 3 van die Bybelskool oor Markus
- Markus 3:7-30 – Die impak van die bediening verskerp
- Die twaalf dissipels in die evangelies en Handelinge
- Markus 3:31-35 – Jesus en sy familie
- Markus 4:1-9 – Wie ore het en kan hoor, moet luister
- Markus 4:10-12 – Die geheim van die koninkryk word gegee, nie verwerf nie
- Markus 4:13-29 – om reg te hoor, bepaal jou hele lewe
- Markus 4:30-41 – Het julle dan nie geloof nie?
- Markus 5:1-20 – Wat het U met my te doen?
- Markus 5:21-43 – Bly maar net glo!
- Markus 6:1-6 – Sy tuisdorp se mense wil niks van Hom weet nie
- WEEK 4 van die Bybelskool
- Markus 6:7-29 – Dissipelskap vra altyd 'n prys
- Markus 6:30-52 – Jesus demonstreer sy Godheid op verskillende maniere
- Markus 6:53-7:23 – Onreinheid het met die hart te make
- Markus 7:24-8:10 – Jesus is intiem en intens betrokke by mense
- Markus 8:11-21 – Hoe blind is dié wat nie wil sien nie
- WEEK 5 van die Bybelskool
- Markus 8:22-9:1 – Wie sy lewe vir Jesus en die evangelie verloor, sal dit behou
- Markus 9:2-29 – Vir die een wat glo, kan alles
- Markus 9:30-48 – dié wat eerste wil wees, moet laaste wees
- Markus 9:49-10:16 – Jesus vra getrouheid aan Hom en lojaliteit aan mekaar
- Markus 10:17-45 – Redding uit genade alleen
- WEEK 6 van die Bybelskool
- Markus 10:46-11:25 – ‘n huis van gebed vir die nasies
- Markus 11:27-12:37 – Jesus se intellek en wysheid is te veel vir die Joodse Raad
- Markus 12:38-44 – Die arm weduwee se gawe
- Markus 13:1-23 – Rampe en Vervolginge en die groot verdrukking
- Markus 13:24-37 – Die koms van die Seun van die mens
- WEEK 7 van die Bybelskool
- Markus 14:1-11 – Gesalf in Betanië, verraai in Jerusalem
- Markus 14:12-42 – Jesus word die paaslam
- Markus 14:43-15:5 – Die tyd van die duister magte
- Markus 15:6-47 – Jesus word gekruisig en begrawe
- Markus 16:1-20 – Jesus het liggaamlik opgestaan
- Markus 16:1-20 – Jesus het liggaamlik opgestaan (4 comments)
- Markus 13:24-37 – Die koms van die Seun van die mens (2 comments)
- Markus 13:1-23 – Rampe en Vervolginge en die groot verdrukking (6 comments)
- Markus 11:27-12:37 – Jesus se intellek en wysheid is te veel vir die Joodse Raad (2 comments)
- Markus 10:46-11:25 – ‘n huis van gebed vir die nasies (3 comments)
- Markus 9:49-10:16 – Jesus vra getrouheid aan Hom en lojaliteit aan mekaar (4 comments)
- Markus 9:30-48 – dié wat eerste wil wees, moet laaste wees (1 comments)
- Markus 9:2-29 – Vir die een wat glo, kan alles (1 comments)
- Markus 8:22-9:1 – Wie sy lewe vir Jesus en die evangelie verloor, sal dit behou (2 comments)
- Markus 8:11-21 – Hoe blind is dié wat nie wil sien nie (3 comments)
Lees ander se Kommentaar hier
Hierdie 10 bydraes oor Markus het die meeste kommentaar uitgelok:


February 20, 2012 (9:49) Filemon – Versoening tussen werkgewers en werknemers Vandag het die brief aan Filemon my iets oor my benadering tot ander kom leer. Ons is so geneig o...
February 15, 2012 (11:18) 1 Timoteus 3:1-13 – Ouderlinge en diakens van karakter Daar is nie eenvoudige antwoorde daarop nie. Die een wat vir my die meeste sin maak, is om die o...
February 15, 2012 (9:23) 1 Timoteus 3:1-13 – Ouderlinge en diakens van karakter Ek weet die ultimate antwoord kom by die Goddelikheid uit. Maar meer aards, deur wie?
February 15, 2012 (2:54) 1 Timoteus 3:1-13 – Ouderlinge en diakens van karakter Ten minste het ons in Timoteus dus 'n standaard waarmee ons kan werk. Die Here soek natuurlik oo...
February 15, 2012 (11:29) 1 Timoteus 3:1-13 – Ouderlinge en diakens van karakter Asseblief! Hierdie is persoonlike ervaring en iets wat n algemene siening iswas waarheen ek ook a...