WEEK 7 van die Bybelskool
Ons kom by die klimaks van die evangelie van Markus. Dit strek van die beplanning van Jesus se dood tot by sy opstanding.
| Markus | Matteus | Lukas | Johannes | Opskrif | Vergelyk ook | |
| 4:1-2 | 26:1-5 | 22:1-2 | 11:45-53 | Jesus se dood word beplan | ||
| 14:3-9 | 26:6-13 | 12:1-8 | Jesus word in Betanië gesalf | |||
| 14:10-11 | 26:14-16 | 22:3-6 | Judas onderneem om Jesus te verrraai | |||
| 4:12-16 | 26:17-19 | 22:7-13 | Die paasmaaltyd word voorberei | |||
| 14:17-21 | 26:20-25 | 22:14,21-23 | 13:18-30 | Een van Jesus se dissipels gaan Hom verraai | ||
| 14:22-25 | 26:26-29 | 22:15-20 | Die instelling van die nagmaal | 1 Kor 11:23-25 | ||
| 14:26-31 | 26:30-35 | 22:31-34 | 13:36-38 | Petrus sal Jesus verloën | ||
| 14:32-42 | 26:36-46 | 22:39-46 | 18:1-2 | Jesus in Getsemane | ||
| 4:43-52 | 26:47-56 | 22:47-53 | 18:3-12 | Jesus word gevange geneem | ||
| 14:53-65 | 26:57-68 | 22:54-55, 63-71 | 18:15-16, 24 | Jesus voor die Joodse Raad | ||
| 14:66-72 | 26:69-75 | 22:56-62 | 18:17-18, 25-27 | Petrus verloën Jesus | ||
| 15:1-5 | 27:1-2, 11-14 | 23:1-5 | 18:28-38 | Jesus voor Pilatus | ||
| 5:6-15 | 27:15-26 | 23:13-25 | 18:38-19:16 | Pilatus lewer Jesus oor om gekruisig te word | ||
| 15:16-20 | 27:27-31 | 19:2-3 | Die soldate spot Jesus | |||
| 15:21-32 | 27:32-44 | 23:26-43 | 19:17-27 | Jesus word gekruisig | ||
| 15:33-41 | 27:45-46 | 23:44-49 | 19:28-30 | Jesus sterwe | ||
| 15:42-47 | 27:57-61 | 23:50-56 | 19:38-42 | Jesus word begrawe | ||
| 16:1-8 | 28:1-8 | 24:1-12 | 20:1-10 | Jesus het opgestaan | ||
| 16:9-20 | 28:9-10, 16-20 | 24:13-53 | 20:11-29 | Jesus verskyn na sy opstanding en Hemelvaart | Hand 1:6-11 |
Tags: Markus
Trackback from your site.


April 30, 2012 (10:15) Prediker 11:7-12:8 – Leer met God leef in jou jong dae Pragtige boodskap vir oud en jonk! Leef!! ...Het God lief en doen wat jy wil (Augustinus)
April 26, 2012 (12:50) Prediker 9:13-10:15 – Wysheid is broos en breekbaar Gesels gisteraand met die groep in Somerstrand oor Jakobus 3 se visie oor wysheid: "13 Is daar...
April 24, 2012 (5:25) Prediker 6:10-7:29 – Die soeke na selfverwesentliking Hi Chris, Dis vir my so wonderlik dat God ons soekend geskep het, na `n godheid, Homself. As on...
April 24, 2012 (9:30) Prediker 8:1-17 – Die voordeel en frustrasie van wysheid Chris, gedurende die nag van pyn dwaal my gees in tussen slaap+ beswyming dan verskyn jou naam ...
April 23, 2012 (12:59) Prediker 6:10-7:29 – Die soeke na selfverwesentliking Ek is bly! Rethie en die span van Klema en Somerstrand mag maar, nê!