Skip to main content

Psalms 1-41 – 4de kwartaal 2011

Ons lees die 4de kwartaal 2011 die eerste Psalmboek saam deur.  Dit is veral Dawidiese Psalms wat daarin voorkom.   Ons lees van Psalm 1 tot Psalm 41.

Ek begin 13 Oktober met die eerste bydraes om ’n inleiding op die Psalms te gee.  In die gemeente Somerstrand sal ek dit die 19de Oktober bespreek by ons byeenkoms in die ARK om 18:30.

Van die 20ste Oktober begin ek met Psalm 1 en ons maak DV klaar die 28ste November met Psalm 41, waarna ek ’n terugblik gaan gee op die 29ste November veral met verwysing na Psalm 1 (en 2), die inleiding op die hele Psalmboek.

Onthou om te registreer om die bydraes per e-pos te ontvang.

Week 1: Inleiding op die Psalms – God is die sin en betekenis van die lewe

  • Donderdag 13 Oktober – Indrukwekkende versameling geestelike liedere
  • Vrydag 14 Oktober – Psalms ingedeel in vyf Psalmboeke
  • Maandag 17 Oktober – Historiese raamwerk
  • Dinsdag 18 Oktober – Teologiese temas
  • Woensdag 19 Oktober – Samestelling van Psalms 1-41 en leesplan – BYEENKOMS

Week 2: Psalm 1-8 – God gee om vir sy mense en verhoor hulle gebede

  • Donderdag 20 Oktober – Psalm 1
  • Vrydag 21 Oktober – Psalm 2
  • Maandag 24 Oktober – Psalm 3-4
  • Dinsdag 25 Oktober – Psalm 5-6
  • Woensdag 26 Oktober – Psalm 7-8 – BYEENKOMS

Week 3: Psalm 9-14 – God verlos sy mense van allerlei verdrukkende omstandighede

  • Donderdag 27 Oktober – Psalm 9-10
  • Vrydag 28 Oktober – Psalm 11
  • Maandag 31 Oktober – Psalm 12
  • Dinsdag 1 November – Psalm 13
  • Woensdag 2 November – Psalm 14 – BYEENKOMS

Week 4: Psalm 15-24 – God nooi ons uit om in sy teenwoordigheid te lewe

  • Donderdag 3 November – Psalm 15 + 24
  • Vrydag 4 November – Psalm 16 + 23
  • Maandag 7 November – Psalm 17 + 21-22
  • Dinsdag – 9 November – Psalm 18 + 20
  • Woensdag – 10 November – Psalm 19 – BYEENKOMS

Week 5: Psalm 25-33 –  God roep ons op om moed te hou, want Hy is die Skepperkoning

  • Donderdag 11 November – Psalm 25 + 33
  • Vrydag 12 November – Psalm 26 + 32
  • Maandag 13 November – Psalm 27 + 31
  • Dinsdag 14 November – Psalm 28 + 30
  • Woensdag 15 November – Psalm 29 – BYEENKOMS

Week 6: Psalm 34-37 – God se teenwoordigheid word geken in die gemeenskap van gelowiges

  • Donderdag 16 November – Psalm 34
  • Vrydag 17 November – Psalm 37
  • Maandag 20 November – Psalm 35
  • Dinsdag 21 November – Psalm 36
  • Woensdag 22 November – Psalm 37 (2de keer) – BYEENKOMS

Week 7: Psalm 38-41 – God verlos ons van ons sonde en gee ons blydskap

  • Donderdag 23 November – Psalm 38
  • Vrydag 24 November – Psalm 39
  • Maandag 27 November – Psalm 40
  • Dinsdag 28 November – Psalm 41
  • Woensdag 29 November – Psalm 1 (2de keer) – Terugblik – BYEENKOMS

 

View all posts in this series

Discover more from Bybelskool

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Psalms


Chris van Wyk

Ek is Direkteur van Bediening en Geestelike Vorming by Veritas College International. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am Director of Ministry and Spiritual Formation at Veritas College International. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Maak 'n opmerking

Onlangse kommentaar

  • Chris van Wyk on Psalm 119:169-176Absoluut!
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 119:169-176Psalm 119 is voorwaar ñ baie Geseënde Psalm
  • Chris van Wyk on Psalm 119:145-152Dis self opnuut weer ‘n vreugde vir my.
  • originalblizzard19aaa84c56 on Psalm 119:145-152Ek was altyd baie langtand om Ps 119 aan te durf, nou wens ek dat dit nie ophou nie... Ps 119 is te kort!!! PDH
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 119:105-112Goeie middag, baie dankie vir die deel van die kosbare verhaal wat so gepas is met die Psalm
  • originalblizzard19aaa84c56 on Psalm 119:1-8Sien waarlik die nou verband tussen OT EN NT. waarlik verhelderend. אמן
  • Chris van Wyk on Psalm 118:19-29Ek gee maar net aan wat ek ontvang het. Dit bly egter 'n kosbare voorreg.
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 118:19-29Goeie môre, baie dankie dat u met ons deel wie en waar die vertaaling van die Bybel sy oorsprong gekry het, dit is so kosbaar, baie dankie vir een en elkeen wat deel is en was om hierdie kosbare woord ook vir ons in ons Taal te kon uitlê
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 110Baie dankie vir hierdie kosbaarhede wat u met ons deel. Ek het Openbaring 22 gelees en dit klink baie soos die tuin van Eden, hy praat van die boom van lewe. Die sondeval gemaak dat die mens gesondig het en dat hul nie meer in die tuin kon woon nie asgevolg van die sonde.
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 109:6-19Goeie middag, ek wil ook by las dat in Psalm 139:23 bid David;"Deurgrond my, O GOD, en ken my hart, toets my en ken my gedagtes" GOD ken die mens en HY deersoek die hart en die gedagtes. Ek het self al telkens gebid, HERE vergewe hulle want hulle weet nie wat hulle doen nie en dan soos die woord sel…
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 107:33-38Baie dankie vir hierdie verduideliking. Ons lees die eerste keer van Baäl-Peor in Numeri 25. Baäl was die Kanaänitiese god van vrugbaarheid, terwyl Peor verwys na die berg in Moab waar hy onder andere aanbid is. Hy is ook in Kanaän aanbid en was 'n groot versoeking vir die Israeliete met hulle vesti…
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 107:33-38GOD is so goeie GOD. HY gee vir ons die voorskrifte vanaf Deut. 28 en dan volg HY dit ook op in Psalm 107 en sê as ons net doen wat HY ons beveel sal dit met ons goed gaan en ons geseënd wees, nie oor ons nie, maar oor GOD en wie HY is.
  • Chris van Wyk on Psalm 106:43-48Ons lees die eerste keer van Baäl-Peor in Numeri 25. Baäl was die Kanaänitiese god van vrugbaarheid, terwyl Peor verwys na die berg in Moab waar hy onder andere aanbid is. Hy is ook in Kanaän aanbid en was 'n groot versoeking vir die Israeliete met hulle vestiging in die Beloofde Land.
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 107:1-9Psalm 1:1 Stel dit so mooi hoe ons, ons pad moet hou en dat ons moet hou en bly by GOD se gebooie
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 106:43-48Goeie naand, Psalm 106: 28 Kan u asb vir my verduidelik wat Baâlpeor is ? Baie dankie Amanda