WEEK 7: Psalm 38-41 – God verlos ons van ons sonde en gee ons blydskap
Psalm 38-41 sluit die eerste Psalmboek af met vier klaagliedere wat in sondebelydenis uitmond. Telkens word die teenspoed wat die Psalmis ervaar (siekte in Psalm 38, 39, 41 en vyandskap in Psalm 40) met sonde in verband gebring, wat in die lig van die publieke bespotting van goddeloses en dwases tot ’n diep sondebelydenis ly, met die enigste hoop en vertroue die genade en uitkoms van die Here. Psalm 51, die volgende Dawidiese Psalm sluit natuurlik perfek hierby aan, wat waarskynlik die volgende Psalm na Psalm 41 in die Dawidiese versameling was.
Trackback from your site.


April 30, 2012 (10:15) Prediker 11:7-12:8 – Leer met God leef in jou jong dae Pragtige boodskap vir oud en jonk! Leef!! ...Het God lief en doen wat jy wil (Augustinus)
April 26, 2012 (12:50) Prediker 9:13-10:15 – Wysheid is broos en breekbaar Gesels gisteraand met die groep in Somerstrand oor Jakobus 3 se visie oor wysheid: "13 Is daar...
April 24, 2012 (5:25) Prediker 6:10-7:29 – Die soeke na selfverwesentliking Hi Chris, Dis vir my so wonderlik dat God ons soekend geskep het, na `n godheid, Homself. As on...
April 24, 2012 (9:30) Prediker 8:1-17 – Die voordeel en frustrasie van wysheid Chris, gedurende die nag van pyn dwaal my gees in tussen slaap+ beswyming dan verskyn jou naam ...
April 23, 2012 (12:59) Prediker 6:10-7:29 – Die soeke na selfverwesentliking Ek is bly! Rethie en die span van Klema en Somerstrand mag maar, nê!