Samuel
Lees 1 en 2 Samuel deur
Jy kan hier saam met my die boeke van 1 en 2 Samuel in jou stiltetyd deurlees.
- Ek het 45 bydraes geskryf wat jou kan begelei in jou eie leeswerk.
- My bydraes is opgedeel in dagstukkies wat oor 7 weke versprei is en wat jy agtereenvolgens kan lees.
- Ek nooi jou ook uit om kommentaar te lewer en vrae te vra onder aan enigeen van die dagstukkies. Ek sal graag daarop antwoord.
- Jy kan ook ‘n groep in jou gemeente bymekaar kry wat deur die stof werk en weekliks bymekaar kom om daaroor na te dink.
- Leraars of leiers kan my ook E-pos om die stof in die vorm van ‘n Bybelskool aan te bied.
Om in te skakel:
- Registreer by hierdie blog in die ruimte aan die regterkant: Registrasie/ TEKEN IN.
- Onthou om telkens in te teken by die blad – dan kan jy kommentaar lewer sonder om al jou detail weer in te vul.
Begin jou leeswerk hier:
Hier is my 45 bydraes oor die boek Samuel, met 'n paar ander onderwerpe waaroor ons in die Bybelskool gesels het. Soos jy dit lees, sal die skakels na 'n pers kleur verander, sodat jy kan boekhou watter jy al gelees het. Onthou om kommentaar te lewer (Leave a Reply) as iets jou tref, of 'n vraag te vra as jy oor iets wonder:
- WEEK 1: Bybelskool – Karakters na God se hart in 1 & 2 Samuel
- 1 Samuel – God werk altyd “behind the scenes”
- 1 Samuel 1 – en die Here het aan haar gedink
- 1 Samuel 2 – Hy beskerm sy troue dienaars op hulle pad
- 1 Samuel 3 – Ek gaan ‘n ding doen wat ore sal laat tuit
- 1 Samuel 4 – Ikabod :: die eer is weggevat uit Israel
- 1 Samuel 5 en 6 – Wie kan bestaan in die teenwoordigheid van die Here?
- 1 Samuel 7 – Rig julle harte op die Here en dien Hom alleen. Dan sal Hy julle red …
- WEEK 2: 1 Samuel 8 – Samuel se kinders was nie soos hy nie
- 1 Samuel 9 – 10 – God verander Saul se gesindheid en roer die harte van die dapperes
- 1 Samuel 11- Vandag het die Here uitkoms gegee
- 1 Samuel 12 – om na God te luister is die essensie van die geestelike lewe
- 1 Samuel 13 – Saul minag die Here
- 1 Samuel 14 – Hy kan red, deur baie of deur min
- 1 Samuel 15 – om te luister is beter as die vet van ramme
- WEEK 3: 1 Samuel 16 – die Here kyk na die innerlike
- 1 Samuel 17-18 – van skaapwagter tot soldaat
- 1 Samuel 19 – die Gees maak Saul kragteloos
- 1 Samuel 20-21 – Mag die Here by jou wees soos Hy by my pa was
- 1 Samuel 22-23 – Jonatan bemoedig Dawid in sy vertroue op God
- Die karakter van Dawid
- WEEK 4: 1 Samuel 24 – Jy moet jou vyande liefhê
- 1 Samuel 25 – om met vrygewigheid te leef
- Kan God van gedagte verander?
- 1 Samuel 26-27 – in swaar tye word oorwinnings gebore
- 1 Samuel 28-29 – Saul se koningskap wankel
- 1 Samuel 30-31 – God bewaar ons nie VAN gevaar nie, maar IN gevaar
- WEEK 5: 2 Samuel 1 – hoe het die helde geval
- 2 Samuel 2 – daar was 'n langdurige oorlog tussen die nageslag van Saul en Dawid
- 2 Samuel 3-4 – die pad na die troon is morsig
- 2 Samuel 5 – ons is tog almal u eie mense
- Die idee van God in die Ou Testament het progressief ontwikkel binne die uitdagings van die volk se leefwêreld
- 2 Samuel 6 – God se wil moet in alles die deurslag gee
- 2 Samuel 7 – God sluit 'n langtermyn verhouding met Dawid en sy nageslag
- WEEK 6: 2 Samuel 8-10 – Dawid is ‘n regverdige en billike koning, by wie die Here is net waar hy gegaan het
- 2 Samuel 11-12 – die diepste ellende van die sonde lê in die minagting van die Here
- 2 Samuel 13 – dis ontstellend dat Tamar geen geregtigheid kry met haar gewelddadige verkragting nie
- WEEK 7: 2 Samuel 14-15 – Dawid bid tot God EN beplan strategies om die opstand van sy seun Absalom die hoof te bied
- 2 Samuel 16-18 – God is agter alles besig om sy wil uit te werk in die doen en late van mense
- Kanonvorming
- Die ontstaan van die Bybel
- Interessante feite oor die Bybel
- 2 Samuel 19-21 – die politieke pendulum swaai terug na Dawid, maar die onderliggende konflik bly voortbestaan
- 2 Samuel 22-23 – Dit is God wat die oorwinning gee – al my hulp en vreugde kom van Hom af
- 2 Samuel 24 – dis beter om in die hande van God te val as in dié van mense – Hy is genadig!
- 2 Samuel 24 – dis beter om in die hande van God te val as in dié van mense – Hy is genadig! (2 comments)
- 2 Samuel 19-21 – die politieke pendulum swaai terug na Dawid, maar die onderliggende konflik bly voortbestaan (4 comments)
- Die ontstaan van die Bybel (1 comments)
- Kanonvorming (1 comments)
- 2 Samuel 16-18 – God is agter alles besig om sy wil uit te werk in die doen en late van mense (2 comments)
- 2 Samuel 11-12 – die diepste ellende van die sonde lê in die minagting van die Here (2 comments)
- 2 Samuel 5 – ons is tog almal u eie mense (3 comments)
- 2 Samuel 3-4 – die pad na die troon is morsig (2 comments)
- 1 Samuel 30-31 – God bewaar ons nie VAN gevaar nie, maar IN gevaar (1 comments)
- 1 Samuel 28-29 – Saul se koningskap wankel (3 comments)
Kommentaar
Hierdie 10 bydraes oor Samuel het die meeste kommentaar uitgelok:


Comments (2)