Tessalonisense en Korintiërs
Lees 1 en 2 Tessalonisense en 1 en 2 Korintiërs deur
Jy kan hier saam met my die boeke van 1 en 2 Tessalonisense en 1 en 2 Korintiërs in jou stiltetyd deurlees.
- Ek het 57 bydraes geskryf wat jou kan begelei in jou eie leeswerk.
- My bydraes is opgedeel in dagstukkies wat oor 8 weke versprei is en wat jy agtereenvolgens kan lees.
- Ek nooi jou ook uit om kommentaar te lewer en vrae te vra onder aan enigeen van die dagstukkies. Ek sal graag daarop antwoord.
- Jy kan ook ‘n groep in jou gemeente bymekaar kry wat deur die stof werk en weekliks bymekaar kom om daaroor na te dink.
- Leraars of leiers kan my ook E-pos om die stof in die vorm van ‘n Bybelskool aan te bied.
Om in te skakel:
- Registreer by hierdie blog in die ruimte aan die regterkant: Registrasie/ TEKEN IN.
- Onthou om telkens in te teken by die blad – dan kan jy kommentaar lewer sonder om al jou detail weer in te vul.
Begin jou leeswerk hier:
Alle bydraes oor 1 en 2 Tessalonisense en 1 en 2 Korintiërs
Hier is die volledige lys van 57 bydraes oor die briewe van Tessalonisense en Korintiërs:
- Bybelskool: Paulus se briewe aan die Tessalonisense en die Korintiërs
- Leesplan
- Week 1: Inleiding
- Paulus
- Die ontstaan van die Nuwe Testament
- Die konteks waarbinne Paulus optree
- Handelinge in die Bybelse storie
- Die briewe aan die Tessalonisense
- Kies ‘n manier van Bybellees
- Week 2: Leesplan 1 Tessalonisense
- 1 Tessalonisense 1 – Geloof, liefde en hoop energeer
- 1 Tessalonisense 2:1-16 – Paulus koester en begelei
- 1 Tessalonisense 2:17-3:13 – Paulus skep moed omdat hulle nog glo
- Waar is die Bybelse plekke vandag?
- 1 Tessalonisense 4 – Nog meer aan die Here toegewy
- 1 Tessalonisense 5 – Onverwags maar nie onverwag nie
- Week 3: 2 Tessalonisense
- 2 Tessalonisense 1 – God is regverdig en betroubaar
- 2 Tessalonisense 2:1-12 – Wetteloosheid se mag sal gebreek word
- 2 Tessalonisense 2:13-17 – God sterk ons in die goeie
- 2 Tessalonisense 3:1-5- Gebed laat die Woord versprei
- 2 Tessalonisense 3:6-18 – Verdien jou eie brood
- Die briewe aan die Korintiërs
- 1 Korintiërs – inleiding
- Week 4: 1 Korintiërs 1-6
- 1 Korintiërs 1 – Partyskappe skend die Eenheid in Christus
- 1 Korintiërs 2 – God oortuig deur getuienisse
- 1 Korintiërs 3-4 – Soos ’n goeie boer, bouer en bestuurder
- 1 Korintiërs 5 – Sonde suurdeeg deur in ’n gemeenskap
- 1 Korintiërs 6 – Vermy onreg en onsedelikheid
- Week 5: 1 Korintiërs 7-10
- 1 Korintiërs 7:1-24 – Dis beter om nie te trou nie
- 1 Korintiërs 7:25-40 – Die koninkryk verdien onverdeelde aandag
- 1 Korintiërs 8 – Jou vryheid mag nie ander laat sondig nie
- 1 Korintiërs 9 – Om met passie jou roeping na te jaag
- 1 Korintiërs 10 – Gemeenskap met God moet ten alle koste beskerm word
- Oor besluitneming
- Week 6: 1 Korintiërs 11-16
- 1 Korintiërs 11 – Oor mans en vroue in die erediens
- Ekskursus oor vroue in die NT
- 1 Korintiërs 12 – Verskeidenheid dien die eenheid
- 1 Korintiërs 13 – Die liefde is onmisbaar in alles
- 1 Korintiërs 14 – ’n Wye reeks gawes bou gelowiges op in die erediens
- 1 Korintiërs 15-16 – Ons groot hoop: die opstanding met ’n onverganklike liggaam
- Die brief van 2 Korintiërs
- Week 7: 2 Korintiërs 1-7
- 2 Korintiërs 1:1-2:11 – God gee moed in elke omstandigheid
- 2 Korintiërs 2:12-3:18 – Ons raak God se woorde aan die wêreld
- 2 Korintiërs 4:1-5:10 – Om te lewe soos Hy dit wil
- 2 Korintiërs 5:11-6:13 – Ambassadeurs van die versoening
- 2 Korintiërs 6:14-7:16 – Toegewy aan God alleen
- Week 8: 2 Korintiërs 8-13
- 2 Korintiërs 8-9 – Vrygewigheid is regverdig
- 2 Korintiërs 10 – Om te bou en nie af te breek nie
- 2 Korintiërs 11 – Goddelike bekommernisse en besorgdheid
- 2 Korintiërs 12 – As ek swak is, is ek sterk
- 2 Korintiërs 13 – Groei in geestelike volwassenheid
- 2 Korintiërs 10 – Om te bou en nie af te breek nie (1 comments)
- 2 Korintiërs 5:11-6:13 – Ambassadeurs van die versoening (2 comments)
- 1 Korintiërs 14 – ’n Wye reeks gawes bou gelowiges op in die erediens (2 comments)
- 1 Korintiërs 13 – Die liefde is onmisbaar in alles (1 comments)
- 1 Korintiërs 12 – Verskeidenheid dien die eenheid (2 comments)
- Ekskursus oor vroue in die NT (1 comments)
- 1 Korintiërs 8 – Jou vryheid mag nie ander laat sondig nie (2 comments)
- 1 Korintiërs 7:1-24 – Dis beter om nie te trou nie (12 comments)
- 1 Korintiërs 6 – Vermy onreg en onsedelikheid (2 comments)
- 1 Korintiërs 2 – God oortuig deur getuienisse (3 comments)
Die bydraes met die meeste kommentaar
Hierdie 10 bydraes oor Tessalonisense en Korintiërs het die meeste kommentaar uitgelok:


Comments (1)