Leesplan
As inleiding gaan ek in die eerste week fokus op:
- Paulus en sy werk,
- die ontstaan van die NT wat natuurlik nou verbind is aan die 13 briewe wat Paulus geskrywe het,
- die konteks waarbinne Paulus optree,
- die verhaal van die 2 gemeentes in Handelinge as agtergrond vir die betekenis van die briewe,
- en ’n oorsig van die briewe aan die Tessalonisense (en later in week 3 ook die briewe aan die Korintiërs).
Daarna lees ons in 7 weke die 4 briewe deur, met bydraes elke weeksdag. Hier is dit in tabelvorm uiteengesit:
| Week 1: | 21-28 Julie | Inleiding | Byeenkoms 28 Julie 18:30 |
| Week 2: | 29 Julie – 4 Augustus | 1 Tessalonisense | Byeenkoms 4 Augustus 18:30 |
| Week 3: | 4-11 Augustus | 2 Tessalonisense | Byeenkoms 11 Augustus 18:30 |
| Week 4: | 12-18 Augustus | 1 Korintiërs 1-6 | Byeenkoms 18 Augustus 18:30 |
| Week 5: | 19-25 Augustus | 1 Korintiërs 7-10 | Byeenkoms 25 Augustus 18:30 |
| Week 6: | 26 Augustus – 1 September | 1 Korintiërs 11-16 | Byeenkoms 1 September 18:30 |
| Week 7: | 2-8 September | 2 Korintiërs 1-7 | Byeenkoms 8 September 18:30 |
| Week 8: | 9-15 September | 2 Korintiërs 8-13 | Byeenkoms 15 September 18:30 |
Tags: Korintiërs, Tessalonisense
Trackback from your site.


April 30, 2012 (10:15) Prediker 11:7-12:8 – Leer met God leef in jou jong dae Pragtige boodskap vir oud en jonk! Leef!! ...Het God lief en doen wat jy wil (Augustinus)
April 26, 2012 (12:50) Prediker 9:13-10:15 – Wysheid is broos en breekbaar Gesels gisteraand met die groep in Somerstrand oor Jakobus 3 se visie oor wysheid: "13 Is daar...
April 24, 2012 (5:25) Prediker 6:10-7:29 – Die soeke na selfverwesentliking Hi Chris, Dis vir my so wonderlik dat God ons soekend geskep het, na `n godheid, Homself. As on...
April 24, 2012 (9:30) Prediker 8:1-17 – Die voordeel en frustrasie van wysheid Chris, gedurende die nag van pyn dwaal my gees in tussen slaap+ beswyming dan verskyn jou naam ...
April 23, 2012 (12:59) Prediker 6:10-7:29 – Die soeke na selfverwesentliking Ek is bly! Rethie en die span van Klema en Somerstrand mag maar, nê!