Week 7: 2 Korintiërs 1-7

Written by Chris van Wyk on September 1st, 2010. Posted in Korintiërs, Tessalonisense en Korintiërs

Print Friendly

Ons lees 2 Korintiërs 1-7 as volg:

  • Donderdag – 2 Korintiërs 1:1-2:11
  • Vrydag – 2 Korintiërs 2:12-3:18
  • Maandag – 2 Korintiërs 4:1-5:10
  • Dinsdag – 2 Korintiërs 5:11-6:13
  • Woensdag – 2 Korintiërs 6:14-7:16

Tags:

Trackback from your site.

Leave a comment

NG Kerk Somerstrand

  • Fil 1:27-2:4 - Die Gees van Christus verander ons gemeente tot vreugdevolle eensgesindheid
    Wat hoor jy as jy die woord EENSGESIND hoor? Presies dieselfde gesindheid? Presies dieselfde gedagtes? Presies dieselfde gevoelens? Presies dieselfde gedrag? Baie mense hoor die woord so, hou selfs daarvan, en veg daarvoor.  En bewaar jou as jy nie dieselfde doen, dink of voel nie.  Dan word jy en jou idees aangeval en verdag gemaak, sodat jy óf ingee óf uit […]
  • Fil 1:1-11 - Die Gees verander ons gemeente deur kennis en ervaring - 22 Jan 2012
    God is op twee maniere aan die werk in ons lewe.  God is betrokke in die dinge wat ons ontwrig.  En God is betrokke in die dinge wat ons bevestig.  Dit is wat ons uit die verhaal van Filippi in Handelinge leer. God skep aan die een kant oortuigings by gelowiges deur die verkondiging van die evangelie, bv by Lidia, en bevestig hulle in die  geloof.  Maar Hy i […]

Read feed

Communitas

Read feed