Jesaja

Print Friendly

Bydraes oor die boek Jesaja

Jesaja

Vorige Bybelskool reekse

Jy kan ook enigeen van die vorige Bybelskool reekse op jou eie tyd deurwerk:

Comments (2)

  • wilma kemp
    05/05/2011 at 10:02 |

    ek wil graag Jesaja doen. is dit moontlik? sal dit baie waardeer.

    • Chris van Wyk
      05/05/2011 at 12:10 |

      Jy is welkom om Jesaja te doen. Klik net agtereenvolgens op die skakels op die Jesaja bladsy hierbo en werk deur die hoofstukke op jou eie tyd, bv.:
      * Leesplan Jesaja
      * Kies ’n Bybellees metode
      * WEEK 1 – Jesaja 1-6
      * Jesaja 1 – Julle ken My nie
      * Jesaja as boek
      * Vir dieperdelwers
      * Jesaja 2 – geroep as ontmoetingsplek vir die nasies met God
      * ensovoorts.
      Jy is welkom om onderaan elke bydrae kommentaar te lewer (soos jy nou gedoen het) en vrae te vra.
      Geniet dit.

Leave a comment

NG Kerk Somerstrand

  • Fil 2:12-18 Onberispelike Lewenswandel
    Een van die uitstaande kenmerke van die fliek Babe, is die klein varkie se geweldige begeerte om die regte ding te doen. Hy is altyd gereed om te doen wat nodig is. As die gans hom vra om die wekker te gaan haal in die baas se kamer, gaan Babe sonder skroom in, al beteken dit dat hy in ‘n groot gemors beland toe hulle die verf omskop en die hele kamer bemors […]
  • Eerste Kwartaal 2012
    […]

Read feed

Communitas

  • Missionale Safari
    Kyk gerus na Jurgens Hendriks se vertelling van die verhaal van 2010 se Missional Safari in Zimbebwe en Namibie op You Tube missional safari […]
  • Verder Geluister: 2 Kon 2: 1-12
    19 Februarie 2012 ~ Sondag van die verheerliking ~ 2 Kon 2: 1-12 Ek is beïndruk met die Preekstudies (Leesrooster) se hantering van hierdie teksgedeelte. Dis ‘n  voorreg om so ‘n preekhulp te hê. Na my oordeel moet ‘n mens 2 Kon 2 tot ten minste vers 14 lees, en beslis Markus 9:2-9 daarmee saam. Mense sonder Bybelkennis gaan nie die verband tussen die twee g […]

Read feed